{"product_id":"spoor-afrikaans-edition-by-deon-meyer","title":"Spoor (Afrikaans Edition) by Deon Meyer","description":"\u003cp\u003eOp 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith \u0026amp; Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: \"Waar is dit?\" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.\u003c\/p\u003e","brand":"Book Express","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43125063942218,"sku":"5971z","price":13.0,"currency_code":"NZD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0618\/9101\/8826\/files\/5971z.jpg?v=1764994616","url":"https:\/\/www.bookexpress.nz\/products\/spoor-afrikaans-edition-by-deon-meyer","provider":"Book Express","version":"1.0","type":"link"}